Diens van, Herbou van en vervaardig Nuwe Uithaler Matte vir Aartappel, Wortel, Uie en Soet Patats.
Servicing, Rebuilding and Manufacturing New Specified Digger Webs for Potato, Onion, Carrot and Sweet Potato Farmers.
Ons verskaf 'n persoonlike diens waar ons die Matte en Parte kom haal en kom aflewer.
We provide a personal service of collecting and delivering of your Digger Webs and Parts.
Spaar Parte en Rollers in Voorraad vir meeste van die uithalers in die mark.
Spare Parts and Rollers in stock for most of the harvesters in the market.
Restoreer en Herstel Aardappel Uithalers na 'n baie hoë standaard.
Refurbishing and Restoring of Harvesters to a very high standard.
"Dit het Ek vir julle gesê, dat julle in My vrede kan hê. In hierdie wêreld sal julle verdrukking hê, maar hou goeie moed, Ek het die wêreld oorwin." - Joh 16v33

"I have told you these things, so that in Me you may have peace. In this world you will have trouble. But take heart! I have overcome the world." - John 16v33